Kinderspeletjies Flashcards
Playful
Speelsheid
Carefree
Sorgeloos
Indicate strangeness and uncertainty
Dui vreemdheid en onbekendheid aan.
Italics
Skuinsdruk
Unknown power that destroys the earth
Onbekende mag wat die aarde vernietig
Die as a result of pollution in seas and rivers.
Sterf as gevolg van besoedeling in see en riviere
Mining holds the most danger to nature
Die proses van myn hou die meeste gevaar vir die natuur in. (Inhou - hold).
Shows the damage as a result of pollution and mismanagement.
Verwys na die skade as gevolg van besoedeling en wanbestuur.
To illustrate the earths ecological krisis
Ok die aarde se ekologiese krisis uit te beeld
Irreversable
Onomkeerbaar
Destroyer
Vernietiger
Sewerage
Reul
Soil erosion
Gronderosie
Time getting short
Tyd raak min