Sinonieme Flashcards
0
Q
Gewild (popular)
A
Populêr
1
Q
Byna (almost)
A
Amper (almost)
2
Q
Bewonder
A
Admireer
3
Q
Verskoning
A
Apologie
4
Q
Waardeer
A
Applikasie
5
Q
Rangskik
A
Arrangeer
6
Q
Geur
A
Aroma
7
Q
Aandag
A
Attensie
8
Q
Versiering
A
Dekorasie
9
Q
Volksregering
A
Demokrasie
10
Q
Bestemming
A
Destinasie
11
Q
Verwoesting
A
Destruksie
12
Q
Rigting
A
Direksie
13
Q
Opvoeding
A
Edukasie
14
Q
Verkiesing
A
Eleksie
15
Q
Noodsaaklik
A
Essensieel
16
Q
Geldelik
A
Finansieel
17
Q
Geskeidkundige
A
Historiese
18
Q
Stryd
A
Konflik
19
Q
Beoordeel
A
Kritiseer
20
Q
Gehalte
A
Kwaliteit
21
Q
Hoeveelheid
A
Kwantiteit
22
Q
Bevreding
A
Satisfaksie
23
Q
Aanspoor - encourage
A
Aanmoedig
24
Altemit - perhaps
Miskien, dalk
25
Bang
Bevrees, lafhartig
26
Dadelik - now
Onmiddelik, nou
27
Dom
Dwaas, onnosel
28
Vinning
Gou
29
Grappig - funny
Snaaks, koddig
30
Hoflik - polite
Beleef
31
Koerant
Nuusblad
32
Onbeskof - rude
Ongemanierd
33
Opdaag - arrive
Aankom
34
Praat
Gesels
35
Present
Geskenk
36
Suining - stingy
Vrekkig
37
Treurig - sad
Ongelukkig, droewig
38
Verjaardag
Geboortedag
39
Verniet - free
Gratis