Bywoorde Flashcards
In die aand
Saans
In die middag
Smiddags
In die dag
Bedags
Elke dag
Daagliks
Else week
Weekliks
Elke maand
Maandeliks
Elke jaar
Jaarliks
By die huis
Tuis
Binne
Binnekant
Buite
Buitekant
Hierdie dag
Vandag
Hierdie môre
Vanmôre
Hierdie middag
Vanmiddag
Hierdie aan
Vanaand
Hierdie jaar
Van jaar
Die vorige dag
Gister
Twee dae gelede
Eergister
Die volgende dag
Môre
Die dag na môre
Oormôre
Op hierdie plek
Hier
Op daardie plek
Daar
Na hierdie plek
Hiernatoe / hierheen
Na daardie plek
Daarnatoe / daarheen
Op n spesifieke plek
Iewers / êrens
Op geen plek nie
Nêrens
Op elke plek
Orals
Nou
Dadelik / onmiddellik
Op die regte tyd
Betyds
Oor n kort tydjie
Binnekort
Oor n rukkie
Netnou
Op geen tyd nie
Nooit
Sommige van die tyd
Somtyds
Hierdie dae
Deesdae
Gedurende daardie tyd
Destyds
Met die verloop van tyd
Mettertyd (in the course of time)
In min woorde
Kortliks
Baie keer
Dikwels
Nie baie keer nie
Selde
Daar is n kans
Miskien, dalk
Dit is seker
Sekerlik
Baie lus daarvoor
Graag
Voor sonop
Douvoordag
In die oggend
Soggens