Biology > Termonologie > Flashcards
Afferente neuron
Neuron wat die impulse na die sss vervoer
Alzheimer se siekte
Progresiewe agteruitgang van die brein
Outonome senuwee stelsel
Die deel van die ferifere senuwee stelsel wat onwillekeurige aksies beheer