Die Oog Flashcards
All die funksies van die dele van die oog
Kornea
. Verantwoordelik vir die refraksie (breking) van ligstrale vanaf die voorwerp om die beeld op die retina te vorm
Suspensoriese lugament
. Hou die lens in posisie
Pupil
. Is die ronde opening in die iris waardeur lig die oog binnegaan
Watervog
. ń Waterige vloeistof wat die kornea en die voorste oogkamer ondersteun
Iris
. Die gekleurde deel van die oog
Lens
. Verander van vorm vir naby en ver sig
Glasvog
. ń Jellie - agtige stof wat vorm aan die oog gee
Blinde vlek
. Hierdie area het geen stafies wn keëltjies nie en daarom is daar geen visie hier nie
Optiese senuwee
. Dra senuwee - impulse vanaf die retina na die brein oor
Geelvlek
. Het die grootste hoeveelheid keëltjies en bied die beste beeld
Choroïed
. Donkerkleurige laag wat:
- Weerkaatsing verhoed
- Bloedvate het wat die selle van die oog van voedingstowwe en suurstof voorsien
Sklera
. Die stewinge, wit, buitenste laag wat die oog teen beskadiging beskerm
Retina
. Bevat ligsensitiewe selle (stafies en keëltjies)