Die Brein Flashcards
Alle funksies van die dele van die brien
Serebrum
. Oorsprong van alle willekeurige aksies
. Ontvang en interpreteur senuwee - impulse van die sintuigorgane soos sig, gehoor, reuk, smaak en tas
. Stel van hoër verstandelike funksies soos geheu, inteligensie, emosies, beplanning en denke
Medula oblongata
. Gelei senuwee - impulse tussen die rugmurg en die brein
. Beheer outonome funksies soos:
- Tempo en diepte van ASEMHALING
- HARTKLOP
- PERISTALTIESE AKTIWITEITE en BRAKING
- Vasomotoriese aktiwiteite (vernouing en verwyding van bloedvate)
Serebellum
. Koördineer en beheer die werking van alle willekeurige spiere om gladde en presiese bewegings te maak
. Beheer die spiertones sodat balans en liggaamshouding gehandhaaf kan word
Hipotalamus
. Beheer sentrum vir honger, dors, slaap, liggaamstempratuur en emosies
Corpus collasum
. Gelei senuwee - impulse tussen die 2 hemisfere van die brien
. Form n brug van kommunikasie tussen die 2 hemisfere om prosesse te koördineer