Sentrale Senuwee Stelsel Flashcards
Alles oor sensoriese en motoriese neuron
1
Q
Motoriese neuron
A
. Multipoler: uit die selliggaam ontstaan baie uitlopers (dendriete en n akson)
. Effefent: gelei senuwee - impulse vanaf die SSS na die effektore
. Slegs die akson besit n miëlienskede
2
Q
Sensoriese neuron
A
. Monopoler: uit die selliggaam