Stroombaan vrae Flashcards
1
Q
Watter resistor sal die langste wees?
A
R1
2
Q
Hoekom sal R1 die langste wees?
A
R1 bied die grootste weerstand omdat die voltmeter wat daaroor geskakel is die grootste lesing het.
Hoe langer die resistor, hoe groter die weerstand
3
Q
Bereken VT
A
VT = 8 + 4 + 6
= 18 V
4
Q
Bereken totale weerstand in die stroombaan
A
R = V/I
= 18/3
= 6 ohm
5
Q
Bespreek twee maniere waarop die totale stroomsterkte van die stroombaan verhoog kan word.
A
Daar kan nog selle in serie geskakel word
Die resistors kan in parallel geskakel word
Die totale weerstand sal afneem dus sal die totale stroom toeneem