Stroombaan Flashcards

1
Q

Watter skakelaar in n stroombaan moet altyd gesluit wees?

A

Die een wat in die hoofstroom geskakel is anders sal die stroom onderbreek word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Watter skakelaar in n stroombaan moet oop wees?

A

Die een weg van die gloeilampe.
Anders sal die stroom slegs deur daardie vertakking vloei omdat dit die minste weerstand bied

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat sal met die lesing op n ammeter gebeur indien die weerstand in serie geskakel word

A

Die lesing sal afneem.
Die stroomstertkte sal afneem omdat die weerstand toeneem

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly