Een term Flashcards
1
Q
Oplossing wat elektrisiteit gelei
A
Elektroliet
2
Q
’n Reusevonk van elektrisiteit
A
Weerlig
3
Q
Selskakeling waar al die negatiewe pole aan een punt en al die positiewe pole aan die ander punt
A
Parallel
4
Q
Verskil in potensiele energie
A
Potensiaalverskil
5
Q
Stroom word in wat gemeet?
A
Ampere
6
Q
Een joule energie
A
1 watt
7
Q
Kragbesparende alternatief vir gewone gloeilampe
A
Fluoresseergloeilampe