ABCD Flashcards

1
Q

3 Geleiers met hoe weerstand

A

Wolfram, Nikkel, Chroom

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

3 Eienskappe van n parallelle stroombaan

A

Meer as 1 pad vir die stroom om te vloei.
Daar is n aparte pad vir elke stroom deur elke komponent.
Die potensiaalverskil oor al die komponente is dieselfde

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

3 Veiligheidstoetelle

A

Smeltdraad
Stroombrekers
Weerligafleier

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Alternatiewe bron van elektrisiteit waar uraan gebruik word

A

Kernkrag

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Reostate word nie in wat gebruik nie?

A

Stowe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

1000 W = ? kw

A

1000 W = 1 kW

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly