SPANWERK Flashcards
Bespreek die vier kenmerke van suksesvolle spanne
deel n gemeenskaplike doelwit
en spanwaarde
Spanne is aanspreeklik
Balanseer nodige vaardighede om doelwitte te bereik
- Form
Versamel inligting en indrukke op mekaar
fokus op roetines
- Storm
Konflik en argumente
- Norm
Bereik konsensus en verantwoordelikhede is duidelik
- Perform
Lede is in staat om besluitnemingproses sonder toesig te hanteer
- Adjourn
Fokus op voltooing van die taak
Bespreek die belangrikheid van span dinamiese teoriee om spanprestasie te verbeter
Konflik verminder > spanlede verrig verskillende rolle
Lede kan prestasie maksimaliseer > take word toegwys na hul vaardighede
Benoem die vier kriteria vir suksesvolle spanprestasie
1) Interpersoonlike houdings en gedrag
2) gedeelde waardes
3) kommunikasie
4) samewerking
Interpersoonlike houdings en gedrag
Lede het n positiewe houding van motivering teenoor mekaar
Gedeelde waardes
Toon respek teenoor spanlede ten spyte van verskille
Kommunikasie
Goeie kommunikasie tussen spanlede > vinnige besluitneming
Kwaliteit terugvoering > verbeter moraal van span
Oop gesprekke > effektiewe oplossings van probleme
Samewerking
Bereidwilligheid om as eenheid saam te werk