PROBLEEMOPLOSSING EN KREATIEWE DENKE Flashcards
Besluitneming
Verskei alternatiewe word oorweeg
Probleemoplossing
Probleemoplossing is die proses van ontleding van n situasie om strategiee te identifiseer om verandering voort te bring
Kreatiewe denke
Dit behels die vermoe om aan oorspronklike, nuwe idees te dink
Benoem die sewe probleemoplossingstappe
1) identifiseer die probleem
2) definieer die probleem
3) identifiseer moontlike oplossings
4) kies n gepaste alternatief
5) ontwikkel n aksieplan
6) implementeer die aksieplan
7) monitor die implementering van die aksieplan
Benoem die 4 voordele van kreatiewe denke
1) beter oplossings
2) los besigheidsprobleme op
3) meer selfvertroue
4) verbeter motivering
Wat is die vier probleemoplossingstegnieke
Delphi
Kragveld
Dinkskrum
Nominal groeptegniek
Bespreek die vier maniere om kreatiewe denke in die werkplek te stimileer
voorstelhouers,
posuitruilings binne organisasie,
alternatiewe maniere van werk,
entoesiasties oor alle idees
Wat is die hindernisse vir kreatiewe denke
Gebrek aan kreatiwiteit
hulpbronne
motivering
vaardige werknemers
Fisiese hindernisse en vrees vir verwerping