AANBIEDINGS Flashcards
Doel van aanbiedings
maak voorstelle
identifiseer sterk en swakpunte en neigings
monitor vordering
Twee tipes aanbieidngs
verbale en nie-verbale aanbiedings
Verbale aanbiedings
Mondelings
gehoor maar nie gestoor
Nie-verbale aanbiedings
Skriftelik
gelees en gestoor
Powerpoint 9 belangrike punte
1) Hulpmiddel vir aanbieding
2) help gehoor se aandag behou
3) versterk jou stelling
4) deeglike en betroubare inligting
5) beperkte hoeveelheid inligting
6) vermy besige agtergronde, lettertipes en te veel kleure
7) nie te veel visuele middels nie
8) bly georganiseerd en gebruik bullets > vermy lang paragrawe
9) slot > beklemtoon belangrike punte en vat dit saam
Visuele hulpmiddels (uitdeelstukke)
ondersteuningsmateriaal
kort opsomming van aanbieding op pamflet
versterk stelling
ander middels soos grafieke, tabelle en illustrasies help jou navorsing organiseer
Na die aanbieding 6 belangrike punte
1)Gehoor sal vra he
2)vermy debat en argumente
3)antwoord op n respekvolle manier
> indien jy nie die antwoord ken nie, gaan doen 4) navorsing en kom terug na die persoon toe met die korekte antwoord
5) Iemand in die gehoor besit die korrekte antwoord > gee hulle kans om hul perspektief te lewer
6) moet nie van onderwerp af dwaal nie