PROFESSIONALITEIT EN ETIEK Flashcards

1
Q

Verskaf twee aanbevelings om oneerlike advertensies (oneties) te beheer.

A

1) Verbruikers moet dit rapporteer

2) Moedig besighede aan om reklame regverdig te hou

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Verskaf twee aanbevelings om pryse van goedere in landelike gebiede (oneties) te beheer

A

1) Vra billike pryse

2) Werk saam met die verskaffers vir billike aflewering

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Verskaf twee aanbevelings om belastingontduiking (oneties) te beheer

A

1) Dien alle belastingopgawes in

2) Besighede moet die regte bedrag aan SAID betaal

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Verskaf twee aanbevelings om seksuele teistering (onprofessioneel) te beheer.

A

1) Implementeer interne klagte

2) Formuleer beleid rakende seksuele teistering

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Verskaf twee aanbevelings om ongemagtigde gebruik van werkplekfondse (onprofessioneel) te beheer.

A

1) Voer oudits uit

2) Beperk aantal werkers wat toegang het tot bates

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Verskaf twee aanbevelings om misbruik van tyd (onprofessioneel) te beheer.

A

1) Praat direk met werkers

2) Stel gedragskodes op

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Etiese gedrag

A

Dit behels die beginsles van reg en verkeerd in die samelewing,
stel waardes wat moreel aanvaarbaar is en fokus op die reputasie van die beroep.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Professionele gedrag

A

Dit behels wat reg en verkeerd is in die besigheid,

stel standaarde vir verwagte gedrag en fokus op morele kompas vir besluitneming.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Bespreek die KING kode beginsel, deursigtigheid

A

Besluite moet duidelik wees vir belanghebbenes

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Bespreek die KING kode beginsel, aanspreeklikheid

A

Daar moet gereelde kommunikasie plaasvind tussen bestuur en belanghebbenes.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Bespreek die KING kode beginsel, Verantwoordelikheid

A

Programme moet die gemeenskap en omgewing beskerm.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Stel vier maniere voor om professioneel, verantwoordelik en eties sake te doen.

A

1) Betaal billike lone wat in lyn is met die minimum vereistes van die WBDV
2) Verskaf gehalte goedere en dienste
3) Moenie n besigheid begin ten koste van n ander persoon nie
4) Verseker n veilige werkomgewing

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly