Sleutelwoorde Kw 2 Flashcards

1
Q

Oersoonlike inkomstes

A

n Individu se totale jaarlikse verdienste uit bronne soos lone, beleggings, dividende, huurgeld, winste en rents

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Persoonlike uitgewes

A

Al die kostes wat jy in jou daaglikse lewe aangaan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Netto waarde

A

Jou finasiele waarde op enige gegewe tydstip

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Staat van netto waarde

A

n Staat van jou finansiele waarde op n spesifieke tyd

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Surplus

A

Wanneer die inkomste meer is as die uitgawes

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Tekort

A

Wanneer die uitgawes meer is as sie inkomste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Tantieme

A

Betaling aan n besigheid vir die reg om intellektule eiendom, soos skryfwerk of musiek, wat die besigheid besit, te gebruik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Dividende

A

Die bedrae wat besighede aan hulle aandeelhouers betaal as deel van die winste wat daardie besigheid gemmak het

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Aandeelhouers

A

Individu of besigheid wat aandeel in n besigheid gekoop het

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Aandele

A

Gedeeltes van n besigheid wat aandeelhouers koop om vir die besigheid kapitaal te verskaf om te begin en te funksioneer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Besigheidsuitgawes

A

Die uitgawes wat besighede aangaan om in bedryf te bly

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Kontantvloei

A

Hoe geld in en uit n besigheid beweeg

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Belegging

A

Wanneer jy n finasiele produk soos n polis of n beleggingsplan, ofn fisiese voorwerp soos n waardevolle skildery koop, kry jy een of ander finansiele opbrengs op daardie voorwerp of produk wanneer jy dit verkoop of in kontant omsit

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly