Kwt Sleutelwoorde Flashcards
Behoeftes
Goed waarsonder n mens nie kan lewe nie.
Begeertes
Goed wat mense grrag wil hê, maar wat hulle nie hoef te hê nie
Welvraend
Om suksesvol en ryk te wees, die mense in welvarende gemeenskappe leef gerieflik en hulle het nie behoeftes waarin daar nie voorsien word nie
Basiese of primêre behoeftes
Die fisiese en veiligheidsbehoeftes wat bevredint moet word vir n mens om te kan ooorleef
Sekondêre behoeftes
Behoeftes waarvan ons oorlewing nie afhanklik is nie
Ekonomiese probleem
Die probleem wat veroorsaak word deur die beperkte hulpbronne wat hulle beskikbaar het om mense se onbeperkte behoeftes en begeertes te bevredig
Arbeid
Die vermoë van n land se mense om te werk
Kapitaal
Die geld wat n land het om goedere en dienste te produseer
Produksiefaktore
Die insette wat gebruik word om goeder en dienste te produseer. Dit sluit in arbeid, kapitaal, grond en entrepreneurskap.
Sektor
n Gedeelte of segment van iets
Primêr
Eerste of belangrikste
Sekondêr
Wat tweede kom, of wat minder belangrik is
Tasbaar
Iets wat mens kan sien en aanraak
Tersiêr
Op die derde vlak
Produsente
Mense wat hulpbronne gebruik om goedere te maak of dienste te lewer
Verbruikers
Mese wat goedere en dienste koop of gebruik