Kwt 2 Sleutelwoorde Flashcards
1
Q
Ruilmiddel
A
n Rol van geld wat beteken jy kan dit verhandel of ruil vir goedere en dienste
2
Q
Verrekeningseenheid
A
n Rol van geld wat beteken dit is n standaardmaatstaf van hoeveel goedere en dienste werd is.
3
Q
Waardedraer
A
n Rol van geld wat beteken sit behou sy waarde oor tyd. Dit dra gestoorde waarde
4
Q
Verbruikerekonomie
A
n Ekonomie waarin besighede verbruikers aanmoedig om soveel moontlik geld te bestee om hulle produkte te koop
5
Q
Globalisering
A
Die prose waardeur besighede, kulture en gemeenskappe meer verbind word onderling afhanklik raak van mekaar as gevolg van kommunikasie en reistegnologie.