Skryf en Taal Flashcards
Benoem die al die woordsoorte?
Daar is 10: Selfstandige naamwoorde, Byvoeglike naamwoorde, Werkwoorde, Bywoorde, Voornaamwoorde, Voegwoorde, Voorsetsels, Tussenwerpsels, Telwoorde, Lidwoorde
Wat is n Selfstandige naamwoord?
Dui die naam van iets aan en is altyd of die onderwerp of die voorwerp. Het altyd n meervoud en verkleining.
Wat is n Byvoeglike naamwoord?
Beskryf die selfstandige naamwoord. Dit het trappe van vergelyking en intensiewe vorme.
Wat is die trappe van vergelyking?
Vergrotende trap en Oortreffende trap (swak, swakker, swakste)
Wat is n werkwoord?
Is die aksie woord in die sin
Koppelwerkwoord, wat is dit en noem al die koppelwerkwoorde
Koppel die onderwerp aan die byvoeglike naamwoord; is, was, wees, word, lyk, blyk, skyn, heer, raak, voel en klink.
Wat is n bywoord en noem die plaase van dit
Vertel jou meer van n werkwoord. Ted, Wyse en Plek
Wat is n Voornaamwoord?
word gebruik in die plek van n ander naamwoord of om ander functies in die sin te vervul
Noem al die voornaamwoorde?
Daar is sewe; persoonlike, betreklike, vraende, aanwysende, betreklike, onbepaalde, wederkerende.
Wat is n Voegwoord?
word gebruik om twee of meer since saam te voeg
Wat is n voorsetsels?
Dui positie aan ten opsigte van iets anders.
Noem die voorsetsels?
aan, onder, oor, uit, per voet, per perd, teen, van, bo, met, by, in, vir, na
Wat is n tussenwerpsels?
Dui n bepaalde gevoel aan en daar kom altyd n uitroepteken na n tussenwerpsel (Eina! of Sjoe, dit is koud!)
Wat is die telwoord?
hooftelwoord is die getalle soos ons holle in die algemeen ken. rangtelwoord is die woorde wat n sekere posisie aandui.
Noem al die hooftelwoorde
Bepaalde (een, twee, ens) onbepaalde (baie, min, ens)