Idiomatiese taalgebruik (vergelykings) Flashcards
1
Q
So arm soos…
A
n kerkmuis
2
Q
So maer soos…
A
n kraai
3
Q
So blind soos…
A
n mol
4
Q
Hy rook soos…
A
n skoorsteen
5
Q
So dood soos…
A
n mossie
6
Q
So skaars soos…
A
hoendertande
7
Q
So donker soos…
A
die nag
8
Q
So gereeld soos…
A
klokslag
9
Q
So stil soos…
A
n muis
10
Q
So lelik soos…
A
die nag