Letters, Klanke en woorde Flashcards
1
Q
Waar of Vals: Is daar net vyf vokale in Afrikaanse taal?
A
Vals, Afrikaans is nie beperk tot die vyf alfabetletters nie
2
Q
Wat is die verskillende vokale?
A
Lang vokale, Kork vokale, diftonge (tweeklanke) (egte en onegte)
3
Q
Waar of Vals: Die konsonantsisteem van Afrikaans is nie beperk tot die 21 alfabetletter wat oorboy nadat ons die vyf vokale uitgeskakel het nie.
A
Waar
4
Q
Wat is die name van al die Kosonanttipe?
A
Daar is sewe: Eksplosiewe, Frikatiewe, Affrrikate, Laterale, Triller, Nasale, Oorgangsklanke
5
Q
Met wat paar die uitspraak van klanken met?
A
Assosiasie