Lettergreepverdeling Flashcards
1
Q
As n lettergreep oop is?
A
eindig op n vokaal/klinker
2
Q
As n lettergreep toe is?
A
eindig op n konsonant/medeklinker
3
Q
Gee n voorbeeld van klankgreep en lettergreep
A
jak-kals = lettergrepe
ja-(k)kals = klankgrepe
4
Q
(a)?
A
As n medeklinker tussen klinkers staan, vorm die medeklinker deel van die volgende lettergreep: ska-ter, la-ter
5
Q
(b)?
A
Wanneer twee medeklinkers tussen klinkers staan, val die scheiding tussen twee medeklinkers: rig-ting, tan-de
6
Q
(c)?
A
Wanneer daar drie of meer medeklinkers staan, word die woord na die eerste medeklinker afgekapt: kon-trak
7
Q
(d)?
A
Die deelteken was waar die nuwe lettergreep begin: spie-el
8
Q
(e)?
A
Die kappa was gewoonlik waar die lettergreep eindig: be-re