Sjeg Yusuf en die Skaapwagertjie Flashcards
Hoofkarakter
Sjeg Yusuf
Tipe volksverhaal
Legende
Naam van Sjeg Yusuf se geboortedorp
Makassar, Indonesië
Naam van dorp in Suid-Afrika waar Sjeg Yusuf gewoon het
Macassar
Naam van boot waarop hy na Kaap die Goeie Hoop gebring is
Voetboog
Tipe verteller
Derde persoonverteller
Wie het besluit Sjeg Yusuf moet na Suid-Afrika gestuur word?
Die politieke teenstanders in Indonesië
political opponents in Indonesia
Waarom het hulle vir Sjeg na SA gestuur?
Hulle was bang hy sou teen die regering opstaan.
Wat was die naam van die plaas in Suid-Afrika waar Sjeg Yusuf gewoon het?
Zandvliet
Karaktereienskap van Sjeg Yusuf
Wys, omgegee vir medemens
Sjeg Yusuf se regte naam
Abadin Tadia Tjoesoep
Plek waar jy Sjeg Yusuf se kramat kan sien as jy ry
Langs die N2 (Macassar)
Wie het Sjeg Yusuf se graf ontdek?
Die skaapwagtertjie
Wat het hom na Sjeg Yusuf se graf gelei?
‘n Droom
Hoe was die skaapwagtertjie se baas?
Streng en kwaai
Naam van rivier langs Zandvliet
Eersterivier
Hoeveel geld het regering vir Zandvliet gegee?
12 riksdaalers
Wat was die grootste probleem om vir Zandvliet te ontwikkel?
Die grond was onvrugbaar.
Ouderdom waarop Sjeg Yusuf oorlede is
74 jaar
Jaar waarin Sjeg Yusuf oorlede is
1699
Wat beteken
“om nie ooghare vir iets te hê nie?”
Jy kan dit nie hanteer nie.
You can’t handle it
Wat beteken dit as
mense “tou opgegooi” het?
Hulle het opgegee of ophou probeer.
given up / stop trying
Wat beteken dit as
jy “soos ‘n os neergeslaan het?”
Jy het baie hard geval.
fell very hard
Wat beteken “so waar as vet?”
Dit het werklik gebeur. (“as sure as can be”)
Jaar wat Sjeg Yusuf se liggaam opgegrawe is?
1704
Hoe het die skaapwagtertjie sy graf gekry?
Sy voet het aan ‘n klip tussen die plante vasgehaak en hy’t geval.
Naam van die skip wat sy lyk terug na Indonesië geneem het?
De Spiegel
Hoeveel keer is Sjeg Yusuf se kramat herbou?
Vyf keer
Waar is die kramatte gebou wat is deel van die Heilige Sirkel?
Seinheuwel, Oudekraal, Constantia, Macassar en Robbeneiland
Wat word Sjeg Yusuf se kramat in die Moslemkultuur genoem?
Mekka van die Suide