Delft - Nathan Trantraal Flashcards
Wat verstaan jy onder die woord “laities”?
Wat doen “laities oppie sypaadjie” in Delft? Sê in jou eie woorde.
Dat die kinders bedel vir geld op die sypaadjie
Noem twee eienskappe van die wind, volgens die spreker. Gebruik jou eie woorde en nie die gedig s’n nie.
Name 2 characteristics of the wind, according to the poet. Use your own words and not the words used in the poem.
- die wind kom en gaans soos a man wat nie omgee vir sy kinders nie.
- die wind gee net vir homself om.
Wat is moontlik ‘n huisvrou in Delft se grootste probleem om haar huis skoon te hou?
What is possibily a housewife in Delft’s, biggest problem with keeping her house clean)
Dat die sand in huis bly waai.
That the sand constantly blows into her house.
Verskeie sosiale probleme word in hierdie gedig genoem of gesuggereer. Hoe weet ons, volgens die gedig, dat die volgende probleme in Delft bestaan:
- armoede (poverty)
- alkoholmisbruik (alcholism)
- oorbevolking (overpopulation)
- werkloosheid (unemployment)
- afwesige vaderfigure (absent father figures)
- swak dienslewering (poor service delivery)
- armoede: want kinders bedel in die strate | sit soes laities oppie sypaadjie en vra die heeltyd vi jou virre rand.
- alkoholmisbruik: Jy kan drank ruik in die lug | Die lug se mon stink na wyn.
- oorbelvolking: Die mense is cigarette-toppatjies
opgestop in metjieboksies. - werkloosheid:
- afwesige vaderfigure: soese man wattie oo sy laities worry nie
- swak dienslewering: Die klippe innie pad
Wat noem ons die soort Afrikaans wat in hierdie gedig gebruik word?
Kaapse Afrikaans
Kies jou antwoord uit die moontlikhede hieronder:
Die donkergedrukte woorde in “soese man wattie oo sy laities worry nie” is voorbeelde van
7.1 alliterasie
7.2 assonansie
7.3 assimilasie
7.4 rymdwang