Geheime Flashcards
Na wie verwys die titel van die verhaal?
Ilse
Noem drie maniere waarop Ilse haar fotoboodskappe by die krieketkaptein kry.
Sy wiskundeboek, sportsak en potloodsakkie
Waaroor is Ilse so ontsteld in die badkamer?
Die krieketkaptein het
haar ‘n “psycho” genoem
Wie troos Ilse wanneer sy so ontsteld is?
Nazli
“Almal hou van hom”
Die krieketkaptein
Waarin is die krieketkaptein die toppresteerder?
Hy is die krieketkaptein en ‘n redenaar
Wie dink jy is “die soort meisie” wat op hierdie soort ou verlief raak?
‘n Mooi, gewilde en selfversekerde meisie
Waarom is Ilse allesbehalwe hierdie soort meisie?
Follows after the question: Wie dink jy is “die soort meisie” wat op hierdie soort ou verlief raak?
Sy is ‘n introvert, skaam en het een vriend
Wat was die onderwerp van die krieketkaptein se toespraak?
Bewaar die verlede vir ons nageslag
Op watter deel van die krieketkaptein raak Ilse verlief?
Sy “heuningbruin” stem
Wie is Ilse se geheime bewonderaar?
Die seun wat werk in die fotowinkel
Ooreenkomste is daar tussen Ilse en die ou in die fotowinkel?
Hulle kommunikeer deur foto’s.
Hulle is introverte.
Watter lesse leer Ilse uit haar fotonemery, soos blyk uit die gesprek in die uittreksel?
Die persoon wat jy dink is nie altyd die beste keuse vir jou nie.
Wat is die boodskap van die verhaal?
‘n Aantreklike persoon het nie altyd ‘n goeie hart nie.
Wie in Ilse se lewe is oorlede?
Haar ma