Sinonieme Flashcards

1
Q

entoesiasties

Sy is baie entoesiasties oor hulle vakansie.

A

geesdriftig/ opgewonde

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

entomoloog

Die entomoloog bestudeer die mot noukeurig.

A

goggadokter/ insektekenner

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

ewewydig

Die treinspore moet ewewydig wees vir die trein om daaroor te kan loop.

A

parallel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

faal

Hy het daarin gefaal om ‘n drie te druk in die wedstryd.

A

misluk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

flous

My pa het my omtrent geflous met die slim grappie.

A

bedrieg

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

forseer

Die kleuter forseer die speelblokkie in die houer

A

dwing

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

gatsometer

Passop! Moenie vinnig ry nie, anders gaan die gatsometer jou vang!

A

spoedmeter

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

geduldig

My sussie wag geduldig vir my om klaar my huiswerk te doen.

A

verdraagsaam

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

insident

Daar was ‘n insident in die skoolsaal waar ons juffrou ‘n leerder betrap het terwyl hy skelm rook.

A

gebeure/ gebeurtenis

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

intelligent

Sy is baie intelligent en kry baie goeie punte.

A

begaaft/ slim

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

kalmeer

Die juffrou probeer die klas kalmeer na die uitstappie.

A

bedaar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

karnivoor

‘n Leeu en ‘n haai is albei karnivore.

A

vleisvretend

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

karnuffel

Die groot seun in ons klas karnuffel die nuwe leerder.

A

afknou/ boelie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

gesels

Tydens pouse kan ons lekker lank gesels.

A

klets/ kommunikeer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

knap

Dit is nou ‘n knap meisie. Sy is altyd betyds en voorbereid.

A

agtermekaar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

moedeloos

Die leerder was sommer moedeloos toe sy haar slegte toetspunte terugkry.

A

afgehaal/ bedruk/ ontmoedig/ mismoedig

17
Q

okkupeer

Ons sal van begin September die nuwe woonstel okkupeer.

A

bewoon

18
Q

ruïne

Daar is ‘n ou ruïne op ons plaas waar ons graag speel. Die mure het ‘n klomp gate in en die huisie se dak het ingeval.

A

bouval/ murasie

19
Q

rusie

Stop dit! Hou nou op om rusie te maak!

A

bakleiery/ argumenteer

20
Q

sanik

Ai, die kind sanik so baie. Hulle kan net nie tevrede gestel word nie

A

kerm/ kla