Plekke Flashcards

1
Q

aanloopbaan

A

die strook by die lughawe waar vliegtuie opstyg en land

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

abattoir

A

slagpale, waar diere geslag word vir vleis

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

kerkhof

A

begraafplaas, waar mense begrawe word wanneer hulle sterf

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

droogdok

A

die aanlêplek vir skepe waar die water uitgepomp word sodat die bote herstel kan word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

kajuit

A

die vertrek op ‘n skip waar mens kan slaap

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

looiery

A

die plek waar leer gemaak word deur dierevelle te verwerk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

munt

A

waar geld gemaak word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

raffinadery

A

waar suiker, olie ens. gesuiwer word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

pastorie

A

waar die predikant woon

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

magasyn

A

waar ammunisie gebêre word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly