SELLE: basiese eenhede van lewe Flashcards

1
Q

hoeveel selle sal onder die hoe vergroting in die mikroskoopveld waargeneem kan word

A

2,5

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

noem 6 hoofstellings waaruit die selteorie uit bestaan.

A

sellteorie:
1. alle lewende organismes bestaan uit 1 of meer selle.
2. selle is die basiese boustene vir lewe.
3. alle selle ontstaan uit bestaande selle deur seldeling.
moderne selteorie:
4. daar is energievloei binne selle.
5. oorerflikheidsinligting(DNA) word van sel tot sel oorgedra deur seldeling.
6. alle selle het dieselle basiese samestelling en metaboliese aktiwiteite.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

definieer die term prokarioties en gee n voorbeeld van n prokariotiese sel.

A

n sel sonder n ware selkern, bv. n bakteria-sel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

watter betekenis het dit as die verhouding van buite-opp tot volume in selle groot is?

A

-die buite oppervlakte is groot.
-waardeur diffusie plaasvind..
-die volume(inhoud) is klein
-om die stowwe wat deur diffusie inbeweeg het vinnig te laat versprei.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

onderskei tussen gedifferensiasie en spesialisasie.

A

differensiasie: selle se grootte, vorm en struktuur verander o bepaalde funksies te verrig.
spesialisasie: selle raak gespesialiseerd om n bepalde funksie te verrig.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

die selwand bestaan uit drie dele. watter deel bestaan hoofsaaklik uit pektien wat die aangrensende selle aan mekaar bind?

A

middellamel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

watter van die drie dele van die selwand kom by jong selle net buite die selmembraan en is dun en poreus, wat dit toe laat om te rek wanneer die plantsel groei?

A

primere selwand

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

wat is die naam van die sitoplasmastringe wat deur die openinge in die selwand, van sel tot sel strek?

A

plasmodesmata

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

wat is die funksie van die plasmodesmata?

A

versnel die vervoer en komunikasie tussen aangrensende selle

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

wat word die klein openinge in die verdikte deel van die selwand, waarin die sitoplasmastringe voorkom, genoem?

A

stippels

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

wat word die deel van die selwand wat by ouer selle tussen die selmembraan en primere selwand neergele word?

A

sekondere selwand

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

noem 2 fisiese kenmerke van die selmembraan.

A

dun en elasties

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

watter stof word in houtagtige stingels tussen die lellulosevesels in die selwand neergele?

A

lignien

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

noem die funksie van die selmembraan en omskryf hierdie funksie .

A

selektief/differensieel deurlatend-beheer die beweging van stowwe en en uit die sel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

beskryf die struktuur van die selmembraan volledig, volgens die drywende mosaiekmodel.

A

-bestaan uit n dubbele laag fosfolipiedmolekules
-groot proteienmolekules is ingebed in die fosfolipiedlae
-sommige proteiene strek regdeur die tweee fosfolipiedlae
-ook proteiene aan die buitekant
-elke fosfolipied bestaand uit 2 dele die kop en die ster: die kop (fosfaatgroep) verwys na buite, hidrofilies. stert(2 vetsure) verwys na binne, hidrofobies.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

onderskei tussen hidrofobies en hidrofilies.

A

hidrofobies beteken dat dit stoot water af stoot en hidrofiilies beteken dit trek water aan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

definieer diffusie.

A

die onwillekeurige beweiging van molekules vann n vloeistof of n gas vanaf n gebied met n hoe konsentrasie totdat ewewig bereik is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

definieer osmose.

A

die beweging van watermolekules vanaf n gebied met n hoe waterpotensiaal, na n gebied met lae waterpotensiaal deur n selektief deurlatende membraan, totdat ewewig bereik is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
19
Q

onderskei tussen passiewe en aktiewe vervoer, deur te verwys na die beweging van molekules t.o.v die konsentrasiegradient en energieverbruik.

A

passiewe vervoer: beweging van molekules saam met/langs n konsentrasiegradient.beweging van molekules teen n konsentrasiegradient (laag tot hoog)- energie word benodig.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
20
Q

wanneer word die konsentrasiegradient gevorm.

A

wanneer daar n hoe konsentrasie molekules in een gebied en n lae konsentrasie van dieselfde molekules in ander gebied is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
21
Q

noem 2 membrane wat selektief/differensieel deuurlatend is.

A

die selmembraan en die tonoplast

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
22
Q

oskryf die term selektief deurlatende membraan.

A

dit is n membraan wat sekere stowwe deur laat en ander nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
23
Q

onderskei tussen die hooftiepes beweging van stowwe, en hul biologiese belangrikheid.

A

-diffusie-beweging van deeltjies van n stof binne-in n sel.dit is n passiewe beweging wat geen energie vereis nie, waar deelitjies vanaf n gebied met hoe konsentrasie na n gebied met lae konsentrasie beweeg. dit verseker eweredige verspreiding van stowwe binne-in n sel sodat alle organelle maklike toegang het tot stowwe wat hul nodig het. molekules kan ook via proteienkanale in die membraan na die sitoplasmavan die sel diffundeer.
-osose is die beweging van watermmolekules vanaf is n gebied et hoe waterpotensieaal na n gebied met lae waterpotensiaal deur n selektief deurlatende membraan. osmose is n spesiale tipe ddiffusie.
-aktiewe vervoer vind plaas wanneer stowwe teen n konsentrasiegradientt moet beweeg, vanaf n gebied met lae konsentrasie na n gebied met hoe konsentrasie. dit vereis energie en vind ook deur proteienkanale in die membraan plaas.

24
Q

in watter sel(plant- of dier-) sal meere motichondria aan getref word? motiveer jou antwoord.

A

diersel-n dier is meer aktief, op soek na kos en paarmaats, gedurende dieparingseisoen.

25
Q

in watter een van n spiersel of beensel sal die meeste mitochonrdria angetrefword, gee n rede vir jou antwoord.

A

spiersel- meer energie nodig vir sametrekking.

26
Q

wat is die funksie van die selwand?

A

ondersteuningstruktuur wat lewende inhoud van plantsel beskerm en help plantsel sy vorm te verhou.

27
Q

wat is die funksie van die sitoplasma?

A

-al die chemiese prosesse wat vewrantwoordelik is vir die voortbestand van n organisme vind in die sitoplasma plaas.
-sirkulering van stowwe vind plaas deur die beweging van die sitoplasma(proses naam: siklose). -die sitoplasa dien as n bergplek van lewensbelangrike stowwe, bv. vetdruppels.
-dit help om die vorm van die sel te behou

28
Q

wat is die funksie van die selmembraan?

A

die selmembraan is selektief/differensieel deurlatend en beheer die beweging van stowwe in en uit die sel.

29
Q

wat is die funksie van die selkern?

A

-die selkern beheer al die selaktiwiteite (beheersentrum)
-die chromosone dra die erflikheidseienskape van sel tot sel en na die volgende generasie.
-die neukleolus produseer ribosome vir proteiensintese.

30
Q

wat is die funksie van die ribosome?

A

die ribosome is die plek waar proteiensintese plaasvind.

30
Q

wat is die funksie van die mitochondria?

A

-die mitochondria is die setel van selrespirasie
-tydens selrespirasie word energie, in die teenwoordigheid van suurstof , uit koolhidrate, bc. glukose vrygestel.
-die energie wat vrygestel word, vorm deel van die verbinding ATP(adenosientrifosfaat), wat as energiedraer in selle optree.

31
Q

wat is die funksie van die endoplasmiese retikulum?

A

die ER vervoer stowwe deur die sitoplasma.
-dit vergroot die enwindige seloppervlak.
-gladde ER is verantwoordlik vir die verwerking, verpakking en vervoer van lipiede terwyl growwe ER by proteiensintesee betrokke is.

32
Q

wat is die funksie van golgi-apparaat?

A

die golgi-apparaat speel n rol daarin om afskeidings soos mukus en speeksel te vervaardig en te prosesseer.
-dit berei proteiene voor vir vervoer na ander dele van die sel.

33
Q

wat is die funksie van chloroplaste?

A

-die proses van fotosintese vind in die chloroplaste plaas.
- tydens fotosintese word energieryke koolhidrate(glukkose) in die chlorofilbevattende dele van die plant opgebou.
-die groen chlorofil vang die stralingsenergie van die son vas.
-water en koolstofdioksied word benodig en suurstof word as neweproduk vrygestel.

34
Q

wat is die funksie van chromoplaste?

A

chromoplaste gee die geel, oranje en rooi kleur aan blomme, blare en vrugte.

35
Q

wat is die funksie van leukoplaste?

A

leukoplaste raak gespesialiseerd om voedsel in n onoplosbare vorm te berg.

36
Q

wat is die funksie van die vakuool?

A

-die selsap in die vakuool veroorsaak turgodruk, wat stewigheid aan die plantsel gee.
- die selsap bevat dikwels pigmente bekend as antosianiene wat die blou, violet en pers kleur aan blomme en vrugte gee.

37
Q

wat is die funksie van lisosome?

A

lisosome bevat ensieme vir vertering by eensellige diere, bv. amoeba

38
Q

wat is die funksie van sentriool?

A

in dierselle speel die sentriole, tydens seldelinge, n rol in spoelvorming

39
Q

omskryf die term fotosintese.

A

die proses waartydens enrgieryke koolhidrate (gluose) opgebou word uit H2O, CO2 en stralingsenergie in die chlorofilbevattende dele van die plant, met vrystelling van O2.

40
Q

gee n eienskap en funksie van die oogstuk (okuler) in die ligmikroskoop

A

bestaan uit n stel lense naaste aan die oog vir vergroting, bv. x10

41
Q

noem n eienskap en funksie van die growwe stelskroef in die ligmikroskoop.

A

beweg die mikroskoopbuis/tafel vinnig op/af om die voorwerp duidelik in fokus te bring.

42
Q

noem n eienskap en funksie vn die fyn stelskroef iin die ligmikroskoop in n ligmikroskoop.

A

beweeg die mikroskoopbuis/tafel stadig op/af vir finale instelling of fokus.

43
Q

noem n eienskap en funksie van die skarnier in die ligikroskoop.

A

laat die arm toe om na verskillende hoeke te beweeg.

43
Q

noem n eienskap en funksie van die arm in die ligikroskoop.

A

word gebruik om die mikroskoop te dra en vir aanhegtiging van die mikroskoopbuis, stelskroewe en tafel.

44
Q

noem die eienskap en funksie van die voetstuk in die ligmikroskoop.

A

bied stabiliteit vir die mikroskoop.

45
Q

noem n eienskap en funksie van die ligbron in die ligmikroskoop.

A

verskaf lig wat deur die opening van die tafel kan skyn en die voorwerp verlig.

46
Q

noem n eienskap en funksie van die irisdiafragma in die ligmikroskoop.

A

gekontroleer deur n hoofboompie wat die hoeveelheid lig wat op die voorwerp skyn, reguleer.

47
Q

noem n eienskap en funksie van die kondensor deel van n ligmikroskoop.

A

konsentreer ligstrale vanaf die ligbron op die voorwerp.

48
Q

noem n eienskap en funksie van die tafel deel in die ligikroskoop.

A

plat oppervlak, met n opening waardeur lig kan skyn, waarop die voorwerp glasie geplaas word.

49
Q

noem die eienskap en funksie van die knippe/klappe van n ligmikroskoop.

A

hou die voorwerpglasie in posisie op die tafel

50
Q

wat is die eienskap van die objektiewe in die ligmmikroskoop.

A

stelle lense met verskillende vergrotings (bv. 4x, 10x en 40x) wat aan die neusstuk vas is.

51
Q

wat is die eienskap of funksie van die neusstuk deel van die ligmikroskoop.

A

dra die objektiewe en roteer om verskillende vergrotings in posisie te bring.

52
Q

wat is n eienskap en funksie van die mikroskoopbuis deel van die ligmikroskoop.

A

hou dis oogstuk in posisie en verbind dit met die objektiewe.

53
Q

definieer fotomikrograaf.

A

n digitale beeld(foto) van n voorwerp soos deur n mikroskoop gesien.

54
Q

wat is chromosone?

A

chromosone iis strukture wat uit DNA en proteiene(histone) bestaan en dra die genetiese kode vir erflikheidseienskappe.

55
Q

wat is proteiensintese

A

die proses waar waartydens 51 of meer aminosure aan mekaar koppel om n proteien te vorm.