seldeling:mitose Flashcards
gee 3 redes waarom mitose biologies belangrik is.
groei, herstel van verslete weefsels, ongeslagtelike voortplanting
onderskei tussen somatiese selle en geslagselle.
somatiese selle: liggaamselle
geslagselle/gamete: -eier- of spermselle
noem 2 hooffases waaruit die selsiklus bestaan.
interfase en mitose(kariokinese en sitokinese)
dui die chromosoongetal van n dogtersel, wat uit bostaande kerndeling gevorm sal word, aan.
6
hoeveel chromosome word in die menslike liggaam aangetref?
46 (23 paar)
uit watter twee chemiese verbindings word n chromosoon opgebou?
NA en proteinee(histone)
waarom is die chromosoongetal in alle organismes altyd n ewe getal?
chromosone kom in pare voor.
wat word die afsonderlike 2 stringe van elke chromosoon genoem?
chromatiede
wat is die naam van die struktuur wat chromatiede verbind?
sentromeer
noem die segment op n chromosoon , wat n erflike eienskap beheer.
geen
noem die proses tydens interfase, waartydens DNA n identiese kopie van homself maak.
replisering
definieer die term kanker
dit is n siekte waar liggaamselle onbeheersd begin verdeel- gewasse vorm wat kwaadaardig kan wees en omringede weefsels binnedring en vernietig.
gee die term vir die verspreiding van kanker na ander dele van die liggaam deur bloed.
metastase
noem 4 voorbeelde van karsinogene.
sigaretrook, bestraling, son, erflike faktore
definieer histologiese ondersoek
die ondersoek van weefselmmonsters onder n mikroskoop