plantweefsels en -organe Flashcards
Gewysigde epiteelweefsel wat waterabsorpsie vanaf die grond bevorder:
wortelhaarsel
Gaswisseling deur die huidmondjies is nodig vir fotosintese, respirasie en transpirasie.
waar
‘n Enkelry deursigtige selle wat die wortels, stingels en blare van plante bedek.
epidermis
Weefsel wat gedifferensieer is om ‘n bepaalde funksie in ‘n plant te verrig:
1.Apikale meristematiese weefsel
2.Laterale meristematiese weefsel
a- slegs 1
b-slegs 2
c-albei
d-geeneen
geeneen
Die wortel van xerofiete beskik oor ‘n dik kutikula.
onwaar
Weefsel verantwoordelik vir die vervoer van organiese voedingstowwe in ‘n plant vanaf die blare na die stingel, vrugte en wortels:
1-parenchiem
2-floeem
3-xileem
4-Trageiëdes
floeem
Weefsel in ‘n plant waar sekondêre diktegroei sal plaasvind:
Apikale meristematiese weefsel
Permanente weefsel
A)Slegs 1
B)Slegs 2
C)Beide 1 en 2
D)Geeneen
geeneen
Sklerenchiem (steenselle) bevat baie chloroplaste om fotosintese in plante te bevorder:
onwaar
Eienskappe van parenchiem wat gaswisseling bevorder.
Kies alle toepaslike antwoorde.
A)Dun selwande
B)Groot selkerne
C)Groot vakuool
D)Groot intersellulêre lugruimtes
E)Beskik oor chloroplaste
dunselwande en groot intersellulere lugruimtes
Begeleidende selle voer die selaksies van xileem uit.
onwaar
Versterkingsweefsel wat in ‘n blaar gevind sal word.
Sklerenchiem
Kollenchiem
A)Slegs 1
B)Slegs 2
C)Beide 1 en 2
D)Geeneen
slegs 2
Tipe weefsel wat die meeste in ‘n plant sal voorkom.
A)Floeëm
B)Kambium
C)Parenchiem
D)Meristematiese weefsel
parenchiem
Weefsel moet dieselde bou en funksies hê om organe te vorm.
A)Waar
B)Onwaar
onwaar
Wortelhaarselle en huidmondjies kom oral op die buite-oppervlakte van die plant voor.
A)Waar
B)Onwaar
onwaar
Blare se are is opgebou uit .
xileem
floeëm
A)Slegs 1
B)Slegs 2
C)Beide 1 en 2
D)Geeneen
beide 1 en 2
Weefsel wat die mesofil van ‘n plant vorm:
Palissade parenchiem
Sponsparenchiem
A)Slegs 1
B)Slegs 2
C)Beide 1 en 2
D)Geeneen
beide 1 en 2
Die proses vir die vervoer van voedingstowwe deur die floeëm van ‘n plant staan bekend as________
A)diffusie
B)osmose
C)translokasie
D)transpirasie
tranaslokasie
Die bou van die boonste en onderste helftes van dikotiele blare is identies.
A)Waar
B)Onwaar
onwaar
Die belangrikse fotosinterende weefsel in ‘n blaar:
A)Palissade parenchiem
B)Epidermis
C)Kutikula
D)Sponsparenchiem
palisade parenchiem
Die struktuur van ‘n blaar waarin die xileem en floeëm voorkom.
A)Kambium
B)Huidmondjie
C)Vaatbondel
D)Mesofil
vaatbundel
definieer die begrip weefsel