Sel (Klaar) Flashcards

1
Q

Selmembraan (Kenmerk)

A
  • Dit is ‘n dun, lewende en buigsame membraan (laag of vel).
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Selmembraan (Funksie)

A
  • Dit omsluit die inhoud van die sel (hou die inhoud bymekaar).
  • Dit is selektief/semi deurlaatbaar, m.a.w. dit laat toe dat net sekere stowwe in of uit die sel beweeg.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Sitoplasma (Kenmerk)

A
  • Is “n jellieagtige vloeistof wat die binnekant van die sel vul (vul die hele selruimte).
  • Dit bevat n groot verskeidenheid organelle en voedseldeeltjies.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Sitoplasma (Funksie)

A
  • Dit bevat die organelle (klein, membraanagtige struktuurtjies) wat spesifieke funksies verrig.
  • Chemiese reaksies vind hier plaas.
  • Ondersteun en behou die vorm van die sel.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Kern (Kenmerk)

A
  • Is ‘n sferiese (ronde) struktuur teenwoordig in alle lewende selle.
  • Dit word deur ‘n kernmembraan omring.
  • Bevat ‘n vloeistof wat nukleoplasma genoem word.
  • Het ‘n kleiner, digte liggaam binne-in wat ‘n nukleolus genoem word.
  • In dierselle lê dit gewoonlik naby die middel van die sel.
  • In plantselle word die kern by die rand van die sel aangetref.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Kern (Funksie)

A
  • Dit beheer al die lewensaktiwiteite van die sel.
  • Is die deel van die sel waarna verwys word as die ‘brein’.
  • Bevat DNS (deoksieribonukleinsuur), wat oorgeërfde eienskappe soos oogkleur en lengte bepaal.
  1. (DNS bevat die genetiese kode wat uniek is aan elke lewende organisme. Die inligting in DNS sorg dat ‘n muis
    anders is as ‘n hamster. Die variasie in DNS maak ons ook elkeen uniek.)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Organelle

A
  • Organelle is strukture in die sel se sitoplasma wat die selfunksies uitvoer.
  • Organelle soos mltochondria (enkelvoud: mitochondrium) en vakuole kom in die sitoplasma van plant- en dierselle voor.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Mitochondria (Kenmerk)

A
  • Is klein, staafvormige strukture in die sitoplasma van plant- en dierselle.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Mitochondria (Funksie)

A

Word ook die kragstasie van die sel genoem omdat dit glukose (van voedsel) afbreek om energie vry te stel (genoem sellulêre respirasie) wat nodig is om lewensprosesse uit te voer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Vakuole

A
  • Vakuole is organelle met groot spasies,wat meestal in plantselle voorkom.
  • Plantselle het groot vakuole terwyl dierselle klein vakuole bevat.
  • Vakuole in plantselle is permanent.
  • Vakuole in dierselle is tydelik of dit ontbreek.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Verskilkle tussen plant en dierselle

A

-Plantselle het ‘n sellulose selwand en membraan Terwyl ‘n diersel net ‘n selmembraan het
-Plantselle het ‘n chlotoplast Terwyl in dierselle die chloroplast ontbreek
-Plantselle het ‘n groot vakuool Terwyl in dierselle is dit klein/afwesig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

ooreenkomste tussen plant en dierselle

A
  • Beide het ‘n selkern
  • Beide kan ‘n vakuool he
  • Beide het ‘n selmebraan
  • Beide het sitoplasma
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly