Mikroskoop (Klaar) Flashcards

1
Q

Oogstuk of Okuler

A

Is die lens waarteen jy jou oog plaas om die voorwerp wat waargeneem word te vergroot gewoonlik 10 x

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Buis

A

hou die lense van die oogstuk en objektiewe teen die korrekte werk afstand van mekaar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Growwe instelskroef

A

Dit beweeg die bui op en af om die voorwerp wat waargeneem word te vind.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Fyn sintelskroef

A

Word gebruik vir die finale fokus om ‘n duidelike beeld te kry

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Arm

A

Verbind ei voetstuk en platform (Tafel) met die buis en ondersteun die stelskroewe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Draaibare neusstuk

A

Hou die objektiewe met lare en hoe kraglense vas aan die roterende skyf

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Objektiewe

A

Lense van die objektiewe help om die beeld te vergroot:
- Die korte gee ‘n laer vergroting (4x)
- Die langste gee ‘n hoervergroting (20X en 40x)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Klampe

A

Hou mikroskoopskyfie stewig in posisie vir waarneeming

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Platform (Tafel)

A

Ondersteun die mikroskoopskyufie oor die opening wat lig vanaf die spieel of elktriese bron deurlaat

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Diafragma

A

Beheer die hoeveelheid lig wat na deir die voorwerp beweeg; fokus lifstale vanaf spieel of elektriese bron op die voorwerp

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Voetstuk

A

Dit is stweig en onderstein die gewig van die mikroskoop

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Vergroting

A

As die vergrotings krag van die oog stuk 10 x is en die objektief 40x dan is die totale vergroting van die voorwerp 400 x

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Mikroskoopskyfie

A

Besaatn ui die voorwerpglasie die voorwerp en dekglasie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Mikrograaf

A

is ‘n foto wat deur die mikroskoop geneem is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly