Sakegeleenthede in jou gemeenskap Flashcards

1
Q

Hoekom begin mense hulle eie besighede?

A
  1. ) Om vir hulleself ‘n inkomste te skep
  2. ) Om hulle gemeenskap te dien deur
    a. ) die lewensstandaard te verhoog
    b. ) die lewensgehalte te verbeter
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wie kan jou finansieël help om ‘n sakeonderneming te begin?

A
  1. ) Self
  2. ) Jou ouers
  3. ) Ander familie
  4. ) Vriende
  5. ) Banke
  6. ) Beleggers (Vennote)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly