Kenmerke van `n entrepreneur Flashcards

1
Q

Noem 10 kenmerke van ‘n entrepreneur

A
  1. Goeie finansiële vaardighede
  2. Eerlik
  3. Glo in homself/haarself
  4. Sien ‘n behoefte of begeerte in die gemeenskap raak
  5. Hardwerkend
  6. Goeie organiseerder
  7. Dink aan ‘n goeie idee om ‘n behoefte of begeerte te bevredig
  8. Bly positief selfs wanneer dit nie goed gaan nie
  9. Betroubaar
  10. Kan mense goed bestuur
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat beteken stiptelik?

A

Is altyd betyds

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat beteken dapper?

A

Is nie bang vir mislukking of probleme nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat beteken selfversekerd?

A

Het vertroue in homself of haarself

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat beteken ervare?

A

Het voorheen soortgelyke werk gedoen

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat beteken eerlik?

A

Is nooit oneerlik nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat beteken volhard?

A

Doen altyd sy/haar bes, al is daar probleme

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat beteken kennis?

A

Weet baie van besigheid

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat beteken geduldig?

A

Bly kalm en word nie kwaad nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat beteken vindingryk?

A

Begaaf om dinge te bedink en uit te vind

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat beteken taktvol?

A

Is versigtig om nie ander se gevoelens seer te maak nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q
A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat doen ‘n entrepreneur?

A

‘n Entrepreneur verskaf iets wat vir ander mense van waarde is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat is die definisie van entrepreneurskap?

A

Om vir jouself ‘n inkomste te skep en jou gemeenskap te dien deur die lewenstandaard te verhoog en die lewensgehalte te verbeter.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Definisie van entrepreneurskap:

Om vir jouself ‘n ___________ te skep en jou ___________ te dien deur die __________ te verhoog en die _________ te verbeter.

A

Om vir jouself ‘n inkomste te skep en jou gemeenskap te dien deur die lewenstandaard te verhoog en die lewensgehalte te verbeter.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Waar kom die woord entrepreneur vandaan?

A

Die woord is ontleen van die Franse woord “entreprendre”.