Reaksietempo Flashcards
Definieer ‘n
Suksesvolle botsing
‘n Botsing wat veroorsaak dat bindings breek (lei tot ‘n reaksie)
Definieer
Aktiveringsenergie
Minimum energie benodig om die bindings in reagerende molekules te breek
(om afsonderlike atome of die geaktiveerde kompleks te vorm)
Definieer
Temperatuur
Eweredig aan die gemiddelde kinetiese energie van die molekules in ‘n chemiese stof
Definieer
Reaksietempo**
Die tempo waarteen produkte vorm (of reaktans opgebruik word)
Noem die nodige toestande
Vir 2 molekules om te reageer:
Bots met ‘n gekombineerde kinetiese energie gelyk aan, of groter as die aktiveringsenergie van die reaksie hê
Korrek oriënteer wees
Noem
Faktore wat die tempo’s van reaksies beïnvloed
- Buite-oppervlak
- c - Konsentrasie
- p - Druk
- T - Temperatuur
- Katalisator
- Aard van die reagerende chemiese stowwe
Hoe word ∆H deur ‘n katalisator beïnvloed?
Die potensiële energieë van reaktanse en produkte word nie deur katalisator beïnvloed nie