Momentum Flashcards
1
Q
Geïsoleerde Sisteem
A
Geen eksterne kragte
Die enigste kragte wat op die vooerwerpe inwerk is dié wat die voorwerpe op mekaar uitoefen.
- Momentum bly behoue
- Kinetiese energie bly NIE behoue NIE
2
Q
Elastiese botsing
A
‘n Botsing waartydens kinetiese energie behoue bly.
3
Q
Onelastiese botsing
A
‘n Botsing waartydens kinetiese energie NIE behoue bly NIE.