Reaksie Op Die Omgewing Flashcards
0
Q
Rol van Ouksiene in Fototropisme
A
- Ouksiene versamel aan die skadukant.
- selverlenging word gestimuleer
- skadukant groei dis vinniger
- die stingel kom in die rigting van die lig
- die stingel is dus positief fototropies
1
Q
Ouksiene Funksies
A
- Stimuleer selverlenging
- stimuleer vrugontwikkeling
- stimuleer die ontwikkeling van bywortels in stingelsteggies
- beheer afsnyding van blare en vrugte
- inhibeer groei van sytakke(apikale oorheersing)
- veroorsaak tropismes in stingels en wortels
2
Q
Rol van ouksiene in Geotropisme
A
Wortel: -ouksiene versamel onder involved van swaartekrag onderkant van wortel -inhibeer selverlenging -bokant groei vinniger -wortel kom afwaarts-positief geotropies Stingel: -ouksiene aan onderkant van stingel -stimuleer selverlenging -stingel krom opwaarts negatief geotropies
3
Q
Gibberliene
A
- stimuleer verlenging van stingels
- stimuleer wortel groei
- stimuleer ontkieming van syknoppe
- bevorder blomontwikkeling
- bevorder uitloop van sykoppe
4
Q
Absiniensuur funksies
A
- veroorsaak dat eind- en syknoppe in die winter in ‘n rustoestand (dominansie) oorgaan.
- dra by tot die rustoestand van Sade, deur ontkieming te inhibeer.
- bevorder afsnyding van blare en vrugte.
- veroorsaak die sluiting van huidmondjies wanneer die plant verwelk.