Gaswisseling By Die Mens Flashcards

0
Q

Asemhaling

A

Die fisiese proses om lug by die asemhalingskanaal in te trek en uit te te blaas.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
1
Q

Sellulêre respirasie:

A

‘n Vorm van katabolisme wat in alle lewende selle plaasvind; verwys na aërobiese respirasie en anarobiese respirasie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Gaswisseling

A

Gaswisseling is ‘n fisiese proses wat deur middel van diffuse geskiet. Dit behels die uitruil van gasse tussen die lug en die bloed in die longe, en tussen die bloed en ander weefsels van die liggaam.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Effektiewe gaswisselingstelsel:

A
  • Groot oppervlakarea
  • klam voering(afskeidings van alveolus hou dit klam)
  • dun gaswisselingsoppervlak vir vinnige diffusie(alveolus bestaan uit enkele laag selle)
  • goed voorsien van bloedvate en kapillêres
  • beskerming van delikate wisselingsweefsel(voorsien deur ribbekas)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly