Menslike Endokriene Stelsel Flashcards

0
Q

Eksokriene Kliere

A

Kliere wat hul afskeidings in buise stort wat dit na ‘n ruimte in die liggaam of na buite vervoer bv. Speekselkliere in mond.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
1
Q

Endokriene klier:

A

Buislose klier wat hul afskeidings (hormone) direk in die bloedstroom stort.
(Die bloed vervoer die hormone na die teikenorgane waar hul funksies verrig)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Definisie van Hormone

A

Hormone is organiese chemiese boodskappers. Meeste is proteïen, sommige is steroïede.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hipotalamus

A

ADH

  • ADH beheer herabsorpsie van water (maak wande van nierbuisies en versamelbuisies meer deurlaatbaar vir water)
  • help om water vir liggaam te bewaar.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Pituïtêre klier/ Hipofise

A
Basis van brein met kort steeltjie aan Hipotalamus geheg. 
Voorlob+agterlob. 
TSH
GH (STH)
FSH
LH
Prolaktien
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

TSH

A

Tiroïedstimulerende Hoormoon

-stimuleer tiroïed om tiroksien af te skei.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

GH (STH)

A

Groeihormoon/Somatotrofiese hormoon.

-bevorder groei van skelet en spiere(stimuleer proteïensintese)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

FSH

A

Follikelstimulerende hormoon
Vrou- stimuleer ontwikkeling van primêre follikel in ovarium tot Graaf se follikel.
Man- aktiveer kiemepiteel vir spermatogenese

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Prolaktien

A

Stimuleer melkliere om na geboorte van baba melk te produseer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Toroïedklier

A

Tiroksien: “tempo”

  • verhoog basale metaboliese tempo
  • verhoog hartklop+ asemhalingstempo
  • normale groei ontwikkeling v organs
  • normale funksionering van SS
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Oorafskeiding TIroksien

A

Verhoogde metaboliese tempo
Gewigsverlies
Versnelde hartklop, respirasietempo en bloedruk
Verhoogde prikkelbaarheid

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Onderafskeiding TSH

A

Kinders: Kretinisme
Volw: miksedeem

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Pankreas/ eilandjies van Langerhans

A

Alfaselle-Glukagon- verhoog glukose vlak

Beta selle-Insulien-verlaag glukose vlak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Byniere

A

Adrenalien- berei liggaam voor vir aksie in ‘n noodtoestand

Aldosteroon-reguleer ioonbalans van weefselvloeistof

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Ovarium

A

Estrogeen- deur ontwikkelende folikels

  • sekondêre geslagskenmerke
  • verdikking van endometrium wand(voorbereiding vir inplanting)
  • onderdruk vrystelling FSH

Progestoroon-Corpus Luteum

  • verdikking van endometrium +instandhouding tydens swangerskap
  • onderdruk vrystelling van FSH en LH.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Testis Hormoon

A

Tussen bene– Testosteroon

  • sekondêre geslagskenmerke
  • ontwikkeling van geslagsorgane
  • rypwording van spersmselle + kwaliteit van spermselle
16
Q

Negatiewe terugkoppelling

A

Verandering in normale vlak word waargeneem- ontlok reaksie wat verandering teenwerk en terugbring na normaal, restellende aksie word dan afgeskakel.

17
Q

Diabetes melitus

A

Hoë glukosevlakke

Chronies

18
Q

Negatiewe terugkoppeling

A

TSH en Tiroksien- TSH stimuleer tiroïed om tiroksien af te skei om te laat styg, TSH word geinhibeer en Negatiewe terugkoppeling vind Plaas.

Glukose en Insulien.