Menslike Oog Flashcards
Sklera Struktuur
Sterk, wit onelastiese bindweefsellaag wat die buitenste laag van die oogbal uitmaak en tot by die deursigtige kornea aan die voorkant Strek.
Resptore?
Fotoreseptore
Sklera Funksies
- beskerming van inwendige feel van oog
- behouing van ronde vorm van oog
- vashegtingsplek vir spiere
Kornea Struktuur
Voorste deursigtige gedeelte van sklera wat meer konveks van as die res van die oog is.
Kornea funksies
- laat ligstrale deur na binneste lae van oog
- veroorsaak breking van inkomende ligstrale
Choroïed Struktuur
Dun, donker gepigmenteerde, bloedvaatryke laag.
Choroïed funksies
- absorbeer oortollige ligstrale
- bloedvate voorsien seller van suurstof en voedingstowwe
Iris Struktuur
‘N ronde, gekleurde Struktuur wat soos ‘n gordyn na die middel van die oog hang. Kleurpigmente- radiale en kringspiere. Middel van iris is pupil/opening.
Iris Funksies.
Reguleer die hoeveelheid lig wat die oog binnekom, deur die grootte van die pupil te beheer.
Lens Struktuur
Rubberagtige, elastiese, deurskynende, bikonvekse struktuur wat van vorm kan verander. Dit word in posisie gehou deur die suspensoriese ligamente wat aan die siliaarliggaam geheg is.
Lens Funksies
Verander van vorm om ligstrale vanaf naby en vet voorwerpe sodanig te breek dat dit ‘n duidelike Beeld op die retina vorm.
Retina
Voer die binnekant van die oogbal uit en bestaan uit pigmentlaag(donker pigment absorbeer ligstrale en verhoed interne weerkaatsing) en senuweelaag.
Funksies van Fotoresptore
Neem ligstimuli waar en skakel dit om in Senuwee-impulse.
Stafies- Swart en wit
Keeltjies- kleurvisie
Funksie van Geelvlek
Die helderste, mees akkurate Beeld word Hier gevorm.
Funksie van die Optiese Senuwee
Gelei Senuwee-impulse na die serebrale korteks va die brein waar dit geïnterpreteer word en die gewaagwording van gesig ontstaan.
Funksies van glasvog
Behou die vorm van die oogbal
Hou die retina in posisie teen die choroïed
Reflekteer die ligstrale om ‘n skerp Beeld te vorm.
Binokulêre Visie
Linker en regteroog vorm elk sy eie Beeld van die voorwerp- die brein kombineer die twee beelde en vorm 3D Beeld.
Oogakkomodasie
Oogakkomodasie is die proses wartydens die oog aanpas vir waarneem van vw Nader as 6m deur die lens te verander.
Oogakkomodasie vir ver voorwerpe.
Normale ontapanne toestand.
Naby voorwerpe(Oogakkomodasie)
- siliaarspiere trek saam
- siliaarliggaam beweeg Nader aan lens
- suspensoriese ligamente verslap
- elastiese lens raak meer konveks(bolrond)
- ligstrale word meer gebreek deur filler lens.
- skerp, gefokusde Beeld op retina
Pupilrefleks/Meganisme
Refleksaksie op hoeveelheid lig wat oog binnekom. Outomaties.
Skerplig pupilmeganisme
- Verklein pupil:
- radiale spiere ontspan
- kringspiere trek saam
- minder lig word deur gelaat
Dowwe lig
- pupil vergroot
- radiale spiere trek saam
- kringspiere ontspan
- meer lig word deur gelaat.
Bysiensheid(Miopie)
Ver voorwerpe is uit fokus.
Ligstrale val voor retina gee onduidelike Beeld.
Behandeling van bysiendheid
Bril met konkawe lens.
Laser
Versiendheid
Play kornea.
Kan nie naby sien nie-
Ligstrale word agter retina gefokus
Onduidelike Beeld.
Versiendheid behandeling
- Bril met konvekse lens.
- Laser
Astigmatisme
Kornea/lens met onreëlmatige vorm. Veelvuldige fokuspunt.
Behandeling astigmatisme
Bril, Kontaklense of laserchirurgie
Katarakte
Verdowwing- proteïenklonte wat vorm.
Verstrooide Swak gefokusde lig.
Behandeling katarakte
Aanvanklik- brille
Oogchirurgie.