Punktuasie Flashcards
1
Q
Waar is regs?
A
Regs is ➡️
2
Q
Waar is op?
A
Op is ⬆️
3
Q
Waar is af?
A
Af is ⬇️
4
Q
Sit die Punktuasie op
dylan skree ek wou dit vir my
A
Dylan skree: “Ek wou dit vir my!”
5
Q
Sit die Punktuasie op
kayleigh vra hoekom wil jy die sjokolade eet
A
Kayleigh vra: “Hoekom wil jy die sjokolade eet?”
6
Q
Waar is links?
A
Links is ⬅️