Lettergrepe Flashcards
1
Q
Hoeveel lettergrepe is in hierdie sin?
Pippa is kwaad oor die twee seuns.
A
8
2
Q
Hoeveel lettergrepe is in hierdie sin?
Hulle se name is Johan, Belinda en Tyler.
A
14
3
Q
Hoeveel lettergrepe is in hierdie sin?
Die pers ou en die blink bal.
A
7