Gedigte Flashcards

1
Q

Hoekom is die eerste persoon verteller effektief?

A

Hierdie verteller is effektief want ons het die voele van die mens gevoel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Waaroor is die gedig “Die Kampioen”?

A

Ń Swemmer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat gebeur in die einde van die gedig “Die Kampioen”?

A

Die Swemmer het gewen

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is die rym patron van die gedig “Die Kampioen”?

A

ń geen rym patron

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoekom is daar hoofletters is die gedig “Die Kampioen”?

A

Vir beklemtoning

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Hoekom is daar min leestekens in die gedig “Die Kampioen”?

A

Beklemtoon spoed van resies

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is neologisme/opgemaakte woorde?

A

Nuwe woorde

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Watter tipe verteller is in die gedig “Die Kampioen”?

A

ń eerste persoon verteller

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat vier woorde is “onderwaterasemophou”?

A

Onder water asem ophou

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is ń geweerskoot, en wat het dit gedoen?

A

Dit het die resies begin. Dis ń gun

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Watter rympatroon het die gedig “Sy”?

A
Strofe 1 het geen rympatroon
Strofe 2 het ń paarrympatroon
Strofe 3 en 4 het geen rympatroon
Strofe 5 en 6 is vryste vers
Strofe 10 is die koors
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat is die liriese elemente in Sy?

A

Vers, repetisie en die koors.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Hoekom vra ons retoriese vrae in Sy?

A

Om ń punt te maak

En sodat jy sal dink oor dit

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Hoe is die spreker in Sy?

A

Die spreker is ouer en sien dit al ervaar.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wat is ń metafoor in Sy?

A

Die stad is ń metafoor van die groot wye wêreld

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly