paper 3 Flashcards
tipe opstelle
verhalend
beskrywend
bespiegelend
argumenterend
beredenerend
verhalende in eng
narrative
verhalende
- storie
- gewoonlik verlede
- maak ‘n stelling
beskrywende in eng
descriptive
beskrywende
- ervaring
- sintuie
- maak ‘n beelding
- stylfigure
bespiegelende in eng
reflective
bespiegelende
- deurdink ‘n idee
- gevoelens
- subjektief
- beskrywend
beredenerende in eng
discursive
beredenerende
- gebalanseerde gesigspunt
> albei kante - objektief/onpartydig
- spesifieke gevolgtrekking
onemosioneel
argumenterende in eng
argumentative
argumenterende
- spesifieke mening
> argumenteer standpunt - feite en menings
> sterk gevoelstaal - herhaling
algemene wenke vir ‘n opstel
- moenie titel verander nie
- hou by woordetel
- duidelike struktuur
- moenie tye meng nie
- sensitief
-aanpaste register en toon by onderwerp/tipe van opstel
wenke vir die inleiding van ‘n opstel
- kort en kragtig
> onmiddelik met die onderwerp - dadelik aandag trek
> uitroep
> direkte woorde
> een woord
> kort, dramatiese
> lys
> idioom
uitroepe
positief:
- genade!
- sjoe!
- hoera!
negatief:
- liewe hemel!
- ag nee!
- o gits!
- eina!
wenke vir die ligaam van ‘n opstel
- paragrawe
> nuwe idee het ‘n nuwe een
> een sin - verskillende sinstrukture
- verskillende lengtes van sinne/paragrawe
- 1/2
> idiome
> vergelykings
> beeldspraak
> intensiewe vorme - wys, nie vertel nie
- spesifieke adjektiewe
instead of walk (loop)
stumble
sneak
skip
jog
shuffle
stumble
strompel
sneak
sluip
skip
huppel
jog
draf
shuffle
skuifel
instead of talk (praat)
mumble
growl
grunt
whisper
threaten
snort
mumble
mompel
growl
grom
grunt
brom
whisper
fluister
snort
snork
threaten
dreig
instead of look (kyk)
glare
admire
stare
study
glare
gluur
admire
bewonder
stare
staar
study
bestudeer
instead of think (dink)
wonder
evaluate
suspect
wonder
wonder
evaluate
peins
suspect
vermoed
instead of scream (skree)
yell
scream with pleasure
loud, angry yell
yell
gil
scream with pleasure
jil
loud, angry yell
bulder
instead of laugh/smile (lag/glimlag)
giggle
grin evilly
grin
giggle
giggel
grin evilly
grynslag
grin
grinnik
leestekens en skryftekens om in jou opstel te gebruik
____
?/1
…
;
é
:
_______
beklemtoon
sterk emosies
…
spanning te bou
;
tussen sinne in plaas van ‘n voegwoord
é
beklemtoon, only on vowels
:
voor direkte woorde
wenke vir die slot van ‘n opstel
- impakvol/sterk
- kort en kragtig
- sikliese slot
> eindig soos begin
> herhaling - no cop-out
- samevatting/opsomming
- retoriese vraag
redigering van ‘n opstel
- woordorde
> voegwoorde
» leestekens - adjektiewe vorm
- homofone korrek
- dieselde tydsvorm
- dubbele negatief
- direk/indirekte rede
> , Janet, - Abcde.
registere van skryf
formele
informele
groete vir formeel
u
Geagte Dame
Die uwe
groete vir informeel
jy/jou
Liewe Graham
Groete.
woorde vir formeel
moenie verkorte - daar is nie daar’s nie
beleefd (polite)
woorde vir informeel
moenie verkorte - daar is nie daar’s nie
sinne vir formeel
kort en kragtig
sinne vir informeel
meer beeldsprakend
formeel persoon
eerste persoon
informeel persoon
eerste persoon
formeel vorm
lydende
informeel vorm
bedrywende
tipe formele briewe
- klagte
- aansoek (application)/ dekbrief (cover letter)
- aan die pers (to the press)
- versoek (request)
- sakebrief (business letter)
- uitnooi (invitation)
> komplimenteer
> bedank
formele brief formaat
(regterkant)
jou adres:
Grottoweg 33
Rondebosch
7700
21 September 2024
XXX
(linkerkant)
ander persoon se adres:
Die Bestuurder
Forries
(adres van plek)
Pinelands
7530
XXX
Geagte Dame/Meneer
XXX
OPSKRIF
XXX
1: som die situasie op
> wie, wat, waar, wanneer, hoe, hoekom?
2/3: details
XXX
slotsin/opsomming/samevatting
XXX
Die uwe
(handtekening)
Mej. Lucy James
visit
besoek
dissappointing
teleurstellend
service
diens
opportunity/occassion
geleentheid
precisely
juis
excellent
puik/uitstekend
quality
gehalte
receive
ontvang
not the case
nie die geval nie
waitor
kelner
menu
spyskaart
inexperienced
onervare
propose
stel voor
training
opleiding
provide
verskaf
proposal
voorstel
chat
klets
assistant
assistent
ignore
ignoreer
unwilling
onwillig
bother
pla
reputation
reputasie
sulke
such
shopping
inkopies
scholarship
beurs
like (to)/gladly
graag
matriculant
matrikulant/graad 12-leerder
since
sedert
excel
uitblink
consistent
konsekwent
weeg oor/oorweeg
consider
the editor
Die Redakteur
oortreding
offence
guilty
skuldig
risk (verb)
waag
fine (verb)
beboet
definitely
beslis
principal
Die Skoolhoof
funds
fonds
like to make a request
ek rig graag ‘n versoek aan…
permission
toestemming
attempt
poging
recent
onlangse
deficiency
tekort
equipment
toerusting
affluent
gegoede
informele brief AKA
vriendskaplike brief
informele brief aan
familielid (relative) of vriend(in)
informele brief formaat
(regterkant)
jou adres:
Grottoweg 33
Rondebosch
7700
21 September 2024
XXX
(linkerkant)
Liewe Ma
XXX
1: dadelik die onderwerp
> uitroep
> raai wat?
> nie “hoe gaan dit”/”besluit om te skryf…”
2/3: details
XXX
slotsin - see you soon type thing
XXX
Liefde.
XXX
Lucy/Jou dogter/Jou vriend
prefect
prefekt
address parent
gebruik Ma instead of jy
surprised
verras
I wish
Ek wens (no dat)
qualifications
kwalifikasies
work experience
werksondervinding
details
besonderhede
work application
werkaansoek
CV
Curriculum Vitae
CV formaat
(centre) Curriculum Vitae:
Lucy James
XXX
PERSOONLIKE BESONDERHEDE:
(indent and after colon lined up)
Van:
Voorname:
Geboortedatum:
Nasionaliteit:
Huistaal:
Ander tale:
Adres: (over many lines)
Telefoonnommer:
XXX
KWALIFIKASIES:
Hoërskool:
Hoogste graad:
Vakke: Engels, Afrikaans, Wiskunde, Kuns, Lewensoriëntering, Musiek, Fisiese Wetenskappe
XXX
WERKSONDERVINDING:
Naam en adres van huidige (current)/vorige werkgewer: (over many lines) (like Wimpy)
Telefoonnommer:
Pos/Beroep:
Datum: Februarie 2024
XXX
STOKPERDJIES:
Sport: Sokker
Algemeen: Viool en kos
XXX
REFERENTE:
Skool: (indent) 1. Mev. Maria Raynham
Voorligtingonderwyseres
school name and adres
Telefoonnommer
Werk: 2. Same thing
Bestuurder: Spur
E-pos (formeel) formaat
AAN: (indent in line) email adres underlined
XXX
ONDERWERP: Hello there
XXX
BOODSKAP:
XXX
Geagte Meneer/Dame/Mevrou
XXX
Ligaam soos brief
Slot paragraaf: Ek stel voor dat u
Slot sin: Ek vertrou dat u sal dit u aandag gee.
XXX
Die uwe
XXX
Mej. Lucy James
drivers
bestuurders
manager
bestuurder
officials
beamptes
reckless
roekelose
formaat van informele e-pos
AAN: email underlined
XXX
ONDERWERP: Wonderlike nuus
XXX
BOODSKAP:
XXX
Liewe Ma
XXX
Ligaam
Slotsin : Ek sien Ma een van die dae en …
XXX
Liefde.
XXX
Lucy