fiela se kind Flashcards
superior
meerderwaardig
above
verhewe
comfortable, convenient
gemaklik
personality
persoonlikheid
law
wet
strength, power
krag
separate
afsonderlike
determine / set
bepaal
facilities
geriewe
time the drama covers
vertelde tyd
time the drama takes to act
verteltyd
disappearance
verdwyning
appear
opdaag / verskyn
attempt
poging
society
samelewing
those in charge
dié in beheer
fatal
noodlottig
neglected
verwaarloos
circumstances
omstandighede
rise above
oorwin
italics
skuinsgedruk
give
gee / lewer
commentary
kommentaar
gestures
gebare
force
forseer / dwing
aural
ouditief
stage directions
toneelaanwysings
act
bedryf
course (of the drama)
verloop
scene
toneel
exposition
eksposisie / uiteensetting
develop
ontwikkel
suffers
ly
confess
bely
complicate, tangle
verwikkel
cause
aanlei / oorsaak
explosion
uitbarsting / ontploffing
conclusion
afloop, denouement (same in afrikaans and english)
valley
kloof
fits, suits
pas
lie (to tell a lie)
jok / lieg
service (n)
diens
dependent
afhanklik
farm (verb)
boer
function (verb)
fungeer
almost
amper
barren
dor
allow
toelaat
shy
skugter
be lacking / missing
ontbreek
subservient
onderdanig
apparition
gestalte
dies
sterf
religion
geloof / godsdiens
openings
ooptes
steadfast
standvastig
acclimatize
aanpas
hardworking
fluks
drives / chases out
uitdryf
weakling
swakkeling
violent
gewelddadig
uncivilized
onbeskaafd
brushy, bushy, rough
ruig
exploit
uitbuit
beam
balk
beat (v)
slaan
spacious, broad
ruim
sosiale konteks
apartheid was nog nie wet nie maar daar was tekens van dit
tekens van apartheid in die drama
- mense van kleur het anders behandel
- wit mense was meerderwaardig as anderskleurings, sonder om klas aan te merk
- verskeie apartheidwswette wat later gewettig geword het, word aangespreek in die drama, b.v. afsonderlike geriewe (fiela deur)
vertelde tyd
1865-1882 (17 years)
tydspronge verminder tyd
verteltyd
2 uur
hoeveel bedrywe is daar
3
hoeveel hoofperiodes is daar
3
periode 1
lukas se verdwyning tot benjamin weggeneem word
periode 2
benjamin se transformasie na lukas en fiela se pogings om hom te probeer terugkry
periode 3
lukas as volwasse man en sy pogings om sy plek in die samelewing te vind
is die drama heeltemal kronologies?
nee, daar is tydspronge
hoeveel tydspronge is daar
3
tydsprong 1
9 jaar:
lukas se verdwyning (3 jaar oud)
TOT
die sensusmanne by fiela se huis (12 jaar oud)
tydsprong 2
13 maande
vanaf sensusmanne benjamin kom wegneem het
tydsprong 3
7 jaar
periode 2 en 3
temas
- mense se soeke na identiteit
- rasverskille
- klasverskille
- mens se magteloosheid teenoor die in beheer
boodskappe
- moenie mense op grond van klas of ras stereotipeer nie
- die mens se besluite of woorde kan noodlottige gevolge vir mekaar hê
- die mens kan sy moeilike omstandighede oorwin
verteller
monoloë: fiela en elias
gedagtespraak: stem-op-band, alomteenwoordig
funksie van stem-op-band
- gee inligting
- wys gedagtes en gevoelens van karakters
- verduidelik tydsverlope
tipe teks in a drama
hoofteks
neweteks
hoofteks
direkte woorde
neweteks
toneelaanwysings in skuinsgedrukte letters
toneelaanwysings lewer kommentaar oor…
- inleiding
- ruimte
> agtergrond
> beligting
> dekor - karakter
> beweging
> op en af die verhoog
> gebare
> kleredrag - ouditiewe inligting / klankeffekte
elemente in die drama
- eksposisie / uiteensetting
- motoriese moment
- ontwikkelingsfase / verwikkeling
- krisisfase
- klimaks (hoogtepunt)
- afloop / ontknoping (denouement)
eksposisie
- begin van drama
- gehoor word ingelig oor die plek, tyd, omstandighede, karakters en verhoudings
motoriese moment
die een gebeurtenis wat aanleiding gee tot al die ander gebeure
ontwikkelingsfase
gebeura na die motoriese moment
krisisfase
- breekpunt
- uitbarsting
- wending
- innerlike en uiterlike konflik
klimaks
- hoogtepunt
- veroorsaak deur motoriese moment
ontknoping
- einde
- konflik opgelos
hoeveel ruimtes is daar
3
ruimtes
- lange kloof
- die see en knysna
- knysnabos
karakters in lange kloof
komoetie gesin:
- fiela
- selling
- benjamin (hoofkarakter)
- david
- tollie
- kittie
- emma
karakters by die see en knysna
(leave the sea for now)
- die lange en die dikke
- magistraat: mister goldsbury
karakters in die knysnabos
van rooyen gesin:
- elias
- barta
- nina
- willem
- kristoffel
- lukas
tante:
- malie
- anna
- gertjie
- sofie
boswagter: meneer kapp
lange kloof omgewing
- oop, ruim
- droog, dor, hard
- warm
knysnabos omgewing
- vrugbaar
- plantryk
- paradysagtig: amper soos die hemel, maar is hel
- donker, ruig: gevaarlik
waar woon die komoeties
wolwekraal - grond dat fiela in die lange kloof het
watter ras is die komoeties
bruin
wat doen fiela om geld te maak
boer met volstruise, verkoop hulle vere
hoe fungeer die komoetie gesin
- liefde
- versorging
- geloof, hulle is gelowig
- trots
- fiela leer kinders lees, skryf en somme
- almal werk hard, fluks
- het geld, besit grond
- kinders word streng grootmaak
- matriargale
hoe verwys die omgewing en mense in die lange kloof
oopheid en lig van ruimte
VERWYS
karakter se geluk en tevredenheid
wie woon in die knysnabos (algemeen)
boswerkers / houtkappers
hoe gelyk die boswerkers
- arm
- agterlik
wie woon in die knysnabos (spesifiek)
van rooyens
watter ras is die van rooyens
wit
hoe fungeer die van rooyen gesin
- kinders is onversorg
- elias mishandel kinders
- elias is lui, geen trots nie
- kinders moet vir elias werk
- almal is ongeletterd
- godsdiens ontbreek
- patriargale
hoe verwys die omgewing van die knysnabos na die mense wat daar bywoon
donkerte van die bos
VERWYS NA
die karakters se ongelukkigheid en sukkelbestaan
die see en knysna
add later
watter soort werk doen die van rooyens
- maak balke
- word deur houtkappers uit te buit
hoe is die kinders deur elias mishandel
- nina: word geslaan, gedwing om te werk
- willem en kristoffel: werk
hoe is taal in die drama gebruik
beeld die karakters se emosies en mentaliteit uit
hoe sit lukas/benjamin in die verhaal
tussen twee werelde
buitestaander, pas nerens nie
hoe was benjamin wanneer hy by die komoeties bywoon
- hou van kleins af van die water, bou bootjies
hoe was lukas wanneer hy by die van rooyens bywoon
- mishandel
- verwaarloos
- moet hard werk
- verlief op nina (GAGS VIOLENTLY THE FREAK)
fiela komoetie
- goeie ma, aartsmoeder (image of), sorg vir man en kinders
- matriarg, neem al besluite
- standvastig
- bruin vrou
- werk baie hard
- geletterd
- trots
- godsdienstig
- goeie besigheidsvrou (vere en grond)
- stabiele faktor
selling komoetie
- pa
- afhanklik van fiela, ondersteun haar, haar krag, sy vra vir hom raad
- goeie man
- sieklik, swak (nadat hy in die tronk was)
- baie lief vir benjamin
- godsdienstig
- sien dinge altyd eerste (sensitief)
elias van rooyen
- pa
- swakkeling
- lui
- leuenaar
- sien kinders as “hande” wat vir hom kan werk
- maak planne en praat maar doen niks
- gewelddadig
- onbeskaafd
- dryf nina en lukas uit die huis uit
barta van rooyen
- kontras met fiela
- ma van verlore kind
- skugter, praat min
- onderdanig
- “gestalte”
- tragiese
- onseker
- laat toe dat elias kinders mishandel
- jok in die hof wanneer die sensusman dit vir haar beveel
> bang vir hof / dorp / prosedures; doen sy wat hulle vir haar se
> sy bepaal die verloop van die drama > krisispunt en klimaks; oorsaak van lukas se identiteitskrisis - skuldgevoel: lieg en ly later fisies ook
> bely teenoor elias dat lukas nie haar kind is nie
nina van rooyen
- buitestaander
- voel gemaklik in die bos, lief vir die bos, haar geheime is daar
- vrye gees
- pa forseer haar om soos ‘n seun in die bos te werk > konflik
- jongste kind
- word mishandel
- sterk persoonlikheid > staan op teen elias, nie bang vir hom nie
- fill in rest later
hoekom is nina en lukas dieselfde
hulle is albei BUITESTAANDERS
lukas pas nie aan in die bos nie (kind van die ooptes) en nina gesin verstaan haar nie (word gedwing om in die dorp te werk - vreemde plek)
dawid komoetie
- mooi
- ondersteun fiela, maar sterf vroeg
tollie komoetie
- alkoholis
- in die tronk (het iemand met ‘n mes dronk gesteek)
- kan deel van wolwekraal erf (inherit) AS hy die drank los
kittie komoetie
- oudste dogter
- na aan lukas (close to)
emma komoetie
- jongste dogter
petrus zondagh
- wit man
- bly in die lange kloof
- simpatie met komoeties
- beskermheer vir komoeties
- help hulle om volstruise uit te voer na Australie
willem van rooyen
- oudste seun
kristoffel van rooyen
tweede seun