haar uitvaart Flashcards
waaroor handel die gedig
die dood van ‘n geliefde dogtertjie
hoe beskryf die digter die dood van die dogter
met empatie verduidelik, en hoe dit die mens magteloos maak voel
tydsverloping van die gedig
laaste oomblikke van die kind totdat die kind sterf
watter verwagting skep die titel
“Haar” - die persoon is ‘n vrou
“Uitvaart” - idee van ‘n bootrit (sinspeel)- metafoor vir sterfte, eufemisties gebruik
hoekom is uitvaart eufemisties gebruik (is dit ‘n eufemisme)
om die hartseer van die dood van die dogter effens te versag
hoekom is verkleinwoorde gebruik
- die afgestorwene is ‘n geliefde
- die afgestorwene is baie jonk/klein
wie is die spreker in hierdie gedig
die vader van die dogter wat gesterf het
wat is die funksie van die baie leestekens
help die leser om te besin (reflect) oor elke stap van die sterwenstuur van die dogter
wat is die funksie van die enjambement
- dit bring dieselfde gedagtes saam
- dit versnel die tempo - wys hoe vinnig die dood intree (set in)
vorm van die gedig
tradisionele digvorm waar al die strofes ewe lank is:
bestaan uit twee versreels elk - koeplet
hoekom is ‘n tradisionele digvorm gebruik
swaar onderwerp wat deur ‘n eenvoudige gedigsvorm behandel
harsh
fel