die heks van hexrivier Flashcards
proud, haughty
hoogmoedig
idle
ydel
inconsolable
ontroosbaar
remorse
berou
insane
kranksinnig
bored
verveeld
barefoot
kaalvoet
exhaustion
uitputting
contains
bevat
crumbled
verkrummel
wie is die hoofkarakter
eliza meiring
waar het eliza gewoon
hexriviervallei
wie was eliza
‘n mooi meisie wet wie al die jong mans wou trou
wie was sy verlief op
flip durand
eliza se persoonlikheid
- hoogmoedig
- ydel
- verveeld
wat moet Flip doen om sy liefde vir eliza te bewys
pluk die rooi disa-blom (orgidee) in die klowe van die Matroosberg
hoekom moet hy sy liefde bewys
om haar “ja” vir hom te se
wat het gebeur toe hy die blom gaan pluk
- hy het te ver oorgeleun om een te pluk
- hy het op die nat mos gegly en het doodgeval
hoe reageer eliza
- ontroosbaar
- vol berou
- het kranksinning geraak
wat doen eliza
- toe die maan helder skyn, het sy weggeloop:
> lang, wit nagrok
> kaalvoet
= het deur die heuwels gehardloop op soek na haar liefde
= het op ‘n rots van uitputting neergeval en gehuil
= rots het verkrummel
= het tot haar dood geval
wat is die uitkom van die verhaal
sy is ‘n legend:
> met volmaan sal jy haar dalk sien met haar wit nagrok en kaalvoete
> inwoners noem haar die heks van hexrivier
watter tipe gedig is dit
epies-liriese volksballade / romantiese ballade
volksballade / romantiese ballade
handel gewoonlik oor afguns (envy) tussen geliefdes en wraak (revenge)
hoekom weet ons dat hierdie gedig is ‘n voorbeeld van ‘n epies-liriese volksballade
bevat:
- beskrywing
- verhalende elemente
> karakters
> tragiese tema
> intrige (plot)
- eenvoudige taalgebruik
- sterk emosionele ondertone
> liefde
> haat
> wraak
- musikale elemente
> refrein
> klankrykheid
> herhaling
> ritme