Organiese Chemie Flashcards
1
Q
Koolwaterstof
A
ń Binding wat slegs koolstif en waterstof bevat.
2
Q
Versadigde binding
A
Binding waarin alle bindings met koolstif atome enkelbindings is.
3
Q
Onversadigde binding
A
ń Binding waarin daar tenminste een dubbel of driedubbel binding tussen koolstif atome is.
4
Q
Funksionele groep
A
n Atoom of groep atome wat die middelpunt vorm van chemiese aktiwiteit.
5
Q
Homoloë reeks
A
ń Reeks van soortgelyke verbindings wat dieselfde funksionele groep het en dieselfde algemene formule, waarin elke lid van die vorige lid verskil met n CH eenheid.
6
Q
Strukturele Isomere
A
Verbindings met dieselfde molekulêre formule maar verskillende struktuur formulles.