Momentum Flashcards
1
Q
Linieêre momentum
A
Die produk van die massa en snelheid van die voorwerp.
2
Q
Newton 2 in terme van momentum
A
Die netto krag wat op n voorwerp inwerk is gelyk aan die tempo van verandering in momentun.
3
Q
Wet van behoud van linieêre momentum.
A
Die totale lineêre momentum van n geïsoleerde sisteem bly konstant.
4
Q
Elastiese Botsing
A
Botsing waarin Kinetiese energie en momentum behoue bly
5
Q
Onelastiese botsing
A
Botsing waarin slegs momentum behoue bly
6
Q
Impuls
A
Produk van netto krag en kontaktyd
Impuls is gelyk aan verandering in momentum.