Fisika Flashcards
Vektor
‘n visiese hoeveelheid wat groote en rigting besit.
Skalaar
visisese hoeveelheid wat slegs grote besit.
Resulterende vektor
‘n enkele vektor met dieselfde effek as die oorspronklike vektore wat saam inwerk.
Afstand
Die lengte van die pad afgelê.
Verplasing
verandering in posisie
Spoed
Tempo waarteen afstand verander.
snellheid
tempo waarteen verplasing verander.
versnelling
tempo waarteen snelheid verander.
Gewig
die aantrekkingskrag wat die aarde op ‘n voorwep uitoeffen op of naby die oppervlakte.
Normaalkrag
Die loodregte krag wat die oppervlakte op die voorwerp wat daarmee in kontak is uitoefen.
Wrywingskrag
Die paralelle krag wat die oppervlak op ‘n voorwerp waarmee dit in kontak is uitoefen teen beweging.
Newton se eerste wet
‘n Voorwerp sal aanhou in sy toestand van rus of uniforme snelheid tensy ‘n netto krag daarop inwerk.
Newton se tweede wet
Wanneer ‘n nettokrag op ‘n voorwerp inwerk met ‘n massa m versnel dit in die rigting van die netto krag. Die versnelling is dierek eweredig aan die netto krag en omgekeerd eweredig aan die massa van die voorwerp.
Newton se derde wet
Waneer voorwerp A ‘n krag uitoeffen op voorwerp B, sal vorwerp B terseldertyd ‘n teenoorgestelde gerigte krag uitoeffen van dieselfde groote op voorwerp A.
Traagheid.
Die eienskap van ‘n voorwerp om verandering in sy toestand van rus of univorme beweging teenstaan.
Gravitasie potensiële energie.
Die energie wat ‘n voorwerp besit asgevolg van sy posisie relatief tot ‘n verwysingspunt.
Kinetiese energie
Energie wat ‘n voorwerp besit asgevolg van sy beweging.
Meganiese energie
Die som van die gravitasie potensiële energie en die kinetiese energie by ‘n punt.
Wet van die behoud van energie.
die totale energie in ‘n stroom kan nie geskep op vernietig word nie. slegs oorgedra word van een vorm na ‘n ander.
Beginsel van die behoud van meganiese energie.
Die meganiese energie van ‘n voorwerp is konstand in die afwesigheid van lug en windweerstand of enige eksterne krag.
Newton se gravitasiewet.
Elke deeltjie in die heelal trek elke ander deeltjie in die heelal aan met ‘n krag wat direk eweredig is aan die produk van hulle massas en omgekeerd eweredig aan die kwadraat van die afstand tussen die twee middelpunte.
Beskryf ‘n gravitasieveld
‘n gebied in die ruimte waar ‘n massa ‘n krag sal ondervind.
Definieer gravitasieveld
Die krag wat per eenheid massa werk.
Coulomb se wet
Twee puntladings in lug of vrye ruimte oefen ‘n krag op mekaar uit. Die krag is direk eweredig aan die produk van die ladings en omgekeerd eweredig aan die vierkant van die afstand tussen die twee ladings.
Beskryf ‘n elektrise veld.
‘n gebied in die ruimte waarin ‘n elektrise lading ‘n krag ervaar.
Definieer die groote van ‘n elektrise veld by ‘n punt
Krag per eenheid positiewe lading.
Potensiaalverskil
Werk gedoen per eenheid positiewe lading.
Stroom
Tempo van vloei van lading.
Ohm se wet
Stroom deur ‘n geleier is direk eweredig aan die potensiaalverskil oor die geleier by konstante tempratuur.
Weerstand
‘n materiaal se weerstand teen die vloei van lading.
EMK
Totale energie verskaf per coulomb lading deur die sel.
Magnetiese vloedkoppeling
Produk van die aantal windings in die spoel en die vloed deur die spoel.
Farady se wet
Die emk geïnduseer is direk eweredig aan die tempo van verandering in magnetiese vloed.
Lenz se wet
die geïnduseerde stroom vloei in so ‘n rigting dat dit ‘n magnetiese veld opstel wat die verandering in magnetiese vloed teenwerk.